Nuwejaarsvoornemens 2024

--:--
Wat is jou Nuwejaarsvoornemens? Amanda vind uit wat luisteraars vir 2024 beplan.
9 Jan Afrikaans South Africa Leisure

Other recent episodes

Het jy 'n gunsteling boom?

Dit was die afgelope weke bitterlik warm en 'n stukkie koelte is dan baie welkom. Dit het Amanda genoop om uit te vind wat luisteraars se gunsteling-boom is.
19 Mar 4 min

Wat moet in jou koskas wees?

Almal het iets waarsonder hulle bloot nie kan klaarkom in die kombuis nie. Is dit vir jou koffie of dalk eiers? Amanda vind uit.
20 Feb 4 min

Straatdebat: Honde of katte?

Verkies jy honde of katte (of albei, of nie een nie, of iets meer eksoties) as troeteldier? Amanda vind by luisteraars uit.
6 Feb 5 min