SUPA STUDIOS SPEAK Podcast | Real stories, Real people

SPEAK Podcast | Real stories, Real people

Welcome to SPEAK Podcast, where we believe that every voice has the power to inspire, heal, and transform lives. Join us as we delve into the remarkable stories of individuals who have triumphed over incredible challenges, proving that resilience, determination, and a positive mindset can lead to a life lived to the fullest.
Each episode of SPEAK Podcast features riveting interviews with guests who have faced life-altering obstacles and emerged stronger than ever. From overcoming mental health issues, battling through chronic illnesses, and surviving traumatic experiences, to breaking free from social stigmas and stereotypes, our guests share their powerful narratives to inspire and encourage listeners.
Monthly English South Africa Self-Improvement · Relationships
11 Episodes

S2| Episode 3: "Unplanned, not unwanted"

Maak jouself reg vir ‘n emosie-belaaide finale episode van Seisoen 2. Danté maak haar hart oop oor hoe sy die pad voorentoe sien, of sy die verlede sou verander en deel die wysheid wat sy oor die laaste jaar opgedoen het.
26 Apr 17 min

S2| Episode 2: "Bear down"

40+ weke, en Luke is nog nie hier nie. Gaan Danté wel by die huis kan kraam soos wat sy gehoop het? Gaan Jack en die vroedvrou betyds by haar kan uitkom? Hoe hanteer mens die oorweldigende emosies en hormone wat saam met geboorte kom? Die inhoud van hierdie episode…
19 Apr 30 min

S2| Episode 1: Ja, ek is.

Tienerswangerskappe is iets wat elke dag gebeur, maar niemand wil daaroor praat nie. Danté kom deel haar storie oor hoe haar planne vir die toekoms in Junie 2022 heeltemaal verander het, toe sy uitvind dat sy, op 18, swanger is.
12 Apr 29 min

Bonus: Breastfeeding, bonding and babies.

Tune in to this candid conversation with Lizelle Payne, a registered dietitian and lactation consultant. We delve into topics such as breastfeeding, introducing solids, breastfeeding for adopted babies, and managing hyperemesis (severe nausea). The information provided in this podcast episode is intended for general informational purposes only. While we deeply…
30 Nov 2023 33 min

Episode 5: Die de Beers is onder een dak!

Na maande in die hospitaal is die de Beers uiteindelik onder een dak! In die finale episode van Seisoen 1, gesels Mighael en Dalene oor hoe hulle dag tot dag lyk as 'n gesin van 4. Hulle deel wysheid, snaakse stories en hul planne vir die toekoms.
16 Nov 2023 29 min

Episode 4: "Small victories"

Isabella se geboorte was maar net die begin. Die dokters en verpleegsters doen vir 92 dae hul bes om te verseker dat Isabella aan die lewe bly en aanhou groei. Mighael en Dalene vat dinge dag vir dag totdat hulle uiteindelik vir Isabella kan huis toe vat! WAARSKUWING: In hierdie…
9 Nov 2023 49 min

Episode 3: Sy is perfek.

Mighael is op pad terug Potch toe om Dalene te ondersteun nadat haar water gebreek het. Hulle vertel van die rustigheid wat hulle ontvang en hoe Isabella op 7 Maart 2023 die lewe in gebring is. WAARSKUWING: In hierdie episode gesels ons oor 'n keisersnit, prematuur geboorte en die trauma…
3 Nov 2023 35 min
 trailer  

Season 1: Mighael & Dalene

Kom luister saam na die eerste seison van SPEAK Podcast! Ons gaste is Mighael & Dalene de Beer wat hulle storie met ons kom deel. Hulle gesels met ons oor hoe hulle ontmoet het, die strewe na kinders en geboorte van hul baba dogtertjie op slegs 25 weke. Kom lag…
25 Oct 2023 1 min

Episode 2: En toe verander alles ...

Mighael & Dalene deel van hul grootste oomblikke as 'n getroude paartjie, asook van die moeilikste dinge wat hulle tot dusver moes deurmaak. WAARSKUWING: In hierdie episode gesels ons oor onvrugbaarheid, swangerskap en geboorte. Neem dit asseblief in ag voordat jy luister. Instagram: @speakpod
25 Oct 2023 44 min
 trailer  

Introducing - SPEAK Podcast

Welcome to a world where voices are more than just words. Join us for heartwarming true stories that will make you believe in the incredible power of the human spirit! New episode every week! @speakpod
18 Sep 2023 1 min