S2| Episode 2: "Bear down"

--:--
40+ weke, en Luke is nog nie hier nie.
Gaan Danté wel by die huis kan kraam soos wat sy gehoop het?
Gaan Jack en die vroedvrou betyds by haar kan uitkom?
Hoe hanteer mens die oorweldigende emosies en hormone wat saam met geboorte kom?

Die inhoud van hierdie episode moet nie as mediese advies beskou word nie. Die besprekings oor tuis/water geboortes en nageboorte depressie is gebaseer op persoonlike ervarings, en is nie van toepassing op almal nie. Die opinies en menings wat gelig word, is die van die onderskeie gaste, en kan nie noodwendig as die oortuigings van SPEAK Podcast, of die persone betrokke by die maak van die podcast, gesien word nie.
19 Apr English South Africa Self-Improvement · Relationships

Other recent episodes

S2| Episode 3: "Unplanned, not unwanted"

Maak jouself reg vir ‘n emosie-belaaide finale episode van Seisoen 2. Danté maak haar hart oop oor hoe sy die pad voorentoe sien, of sy die verlede sou verander en deel die wysheid wat sy oor die laaste jaar opgedoen het.
26 Apr 17 min

S2| Episode 1: Ja, ek is.

Tienerswangerskappe is iets wat elke dag gebeur, maar niemand wil daaroor praat nie. Danté kom deel haar storie oor hoe haar planne vir die toekoms in Junie 2022 heeltemaal verander het, toe sy uitvind dat sy, op 18, swanger is.
12 Apr 29 min

Bonus: Breastfeeding, bonding and babies.

Tune in to this candid conversation with Lizelle Payne, a registered dietitian and lactation consultant. We delve into topics such as breastfeeding, introducing solids, breastfeeding for adopted babies, and managing hyperemesis (severe nausea). The information provided in this podcast episode is intended for general informational purposes only. While we deeply…
30 Nov 2023 33 min

Episode 5: Die de Beers is onder een dak!

Na maande in die hospitaal is die de Beers uiteindelik onder een dak! In die finale episode van Seisoen 1, gesels Mighael en Dalene oor hoe hulle dag tot dag lyk as 'n gesin van 4. Hulle deel wysheid, snaakse stories en hul planne vir die toekoms.
16 Nov 2023 29 min

Episode 4: "Small victories"

Isabella se geboorte was maar net die begin. Die dokters en verpleegsters doen vir 92 dae hul bes om te verseker dat Isabella aan die lewe bly en aanhou groei. Mighael en Dalene vat dinge dag vir dag totdat hulle uiteindelik vir Isabella kan huis toe vat! WAARSKUWING: In hierdie…
9 Nov 2023 49 min