100.5FM Radio Laeveld Understanding Autism

Understanding Autism

Radio Laeveld has teamed up with the Indigo Smiles Autism Foundation (ISAF).
In this podcast series we speak to a range of experts to find out more about this spectrum disorder.
English Read by Cindy CoetzeeSouth Africa Education · Society & Culture Narrated by Cindy Coetzee
12 Episodes

Understanding Autism: Ep. 1

In 2021 an estimated 1/161 children were affected by autism. This number is predicted to increase to 1/35 in the next 30 years. Cindy Coetzee, the founder of the Lowveld non-profit organisation Indigo Smiles Autism Foundation (ISAF), introduces Ludi and Mireille to the spectrum disorder.
Season 1 / Episode 1 19 min

Understanding Autism: Ep. 2

Ep. 2 Kinders op die outisme spektrum het soms uitdagings om te kommunikeer, wat tot problematiese gedrag kan lei. Cindy Coetzee, die stigter van die plaaslike organisasie sonder winsoogmerk, Indigo Smile Autism Foundation (ISAF), sê ouers moet verstaan hoekom hul kinders op sekere maniere optree of reageer.
Season 1 / Episode 2 20 min

Understanding Autism: Ep. 3

Chérie Schutte from Aldeia Wellness is an internationally registered Neuro Behavioural Scientist and a Child Interventionist specializing in early developmental intervention. She shares her expertise and aversion in labels in this week's episode of Understanding Autism.
Season 1 / Episode 3 24 min

Understanding Autism: Ep. 4

Guiding Growth spits hulle toe op terapie vir kinders op die outisme spektrum. Ons vind uit by Emma Bailey, ‘n gedragsterapeut, wat ouers van kinders op die spektrum moet weet.
Season 1 / Episode 4 17 min

Understanding Autism: Ep. 5

Renate Stewart van Free Choice is al meer as 35 in die onderwys. Hoekom lyk klaskamers nog soos 30 jaar gelede terwyl daar vooruitgang is op alle ander gebiede? vra sy in hierdie week se episode van Understanding Autism. Sy sê dit is belangrik om elke kind volgens sy of…
Season 1 / Episode 5 24 min

Understanding Autism: Ep. 6

Elke mens ontvang en prosesseer inligting op verskillende maniere. Hoe bepaal jy watter leerstyl jou kind pas en hoe jy hulle kan help? Sheryn Nader is al 25 jaar ‘n arbeidsterapeut in die Laeveld. Sy gesels met Mireille oor die komplekse proses van leer.
Season 1 / Episode 6 24 min

Understanding Autism: Ep. 7

Cindy Coetzee, the founder of the Indigo Smiles Autism Foundation, is also a qualified chef and has taken a heightened interest in nutrition since her son wat diagnosed as being on the autism spectrum. She shares good advice with Ludi and Mireille.
Season 1 / Episode 7 22 min

Understanding Autism: Ep. 8

Rona Joubert is hierdie week ons programgas. Die holistiese geneser by BluePhoenix Yoga & Sound Therapy sê elke mens moet in balans wees om optimaal te funksioneer.
Season 1 / Episode 8 19 min

Understanding Autism: Ep. 9

Callum MacPherson gesels hierdie week oor die noodsaaklikheid van kennis oor noodhulp hê wanneer klein kinders of kinders met spesiale behoeftes teenwoordig is.
Season 1 / Episode 9 12 min

Understanding Autism: Ep. 10

Tyrone Swartz is ‘n volwasse man met Asperger sindroom. Hy het onlangs ‘n boek vrygestel oor sy ervaring daarvan om op die outisme spektrum te leef.
Season 1 / Episode 10 18 min

Understanding Autism: Ep. 12

Na Thobile Nyathi se 2-jarige met outisme gediagnoseer is, het sy besef haar veel ouer seun is ook op die spektrum. Sy sê sy sien baie eienskappe daarvan ook in haarself.
Season 1 / Episode 11 24 min

Understanding Autism : Ep. 11

Heather Swartz is die ma van twee seuns op die outisme spektrum. Tyrone, met wie ons verlede week gesels het, het Asperger sindroom, en Dylan is nie-verbaal. Sy vertel van die uitdagings en vreugde wat daarmee gepaard gaan om hul ouers te wees in hierdie week se episode.
Season 1 / Episode 11 21 min