#6  Understanding Autism: Ep. 6

--:--
Elke mens ontvang en prosesseer inligting op verskillende maniere. Hoe bepaal jy watter leerstyl jou kind pas en hoe jy hulle kan help?
Sheryn Nader is al 25 jaar ‘n arbeidsterapeut in die Laeveld. Sy gesels met Mireille oor die komplekse proses van leer.
Season 1 / Episode 6 19 Dec 2023 English Read by Cindy Coetzee South Africa Education · Society & Culture

Other recent episodes

Understanding Autism: Ep. 12

Na Thobile Nyathi se 2-jarige met outisme gediagnoseer is, het sy besef haar veel ouer seun is ook op die spektrum. Sy sê sy sien baie eienskappe daarvan ook in haarself.
Season 1 / Episode 11 24 min

Understanding Autism : Ep. 11

Heather Swartz is die ma van twee seuns op die outisme spektrum. Tyrone, met wie ons verlede week gesels het, het Asperger sindroom, en Dylan is nie-verbaal. Sy vertel van die uitdagings en vreugde wat daarmee gepaard gaan om hul ouers te wees in hierdie week se episode.
Season 1 / Episode 11 21 min

Understanding Autism: Ep. 10

Tyrone Swartz is ‘n volwasse man met Asperger sindroom. Hy het onlangs ‘n boek vrygestel oor sy ervaring daarvan om op die outisme spektrum te leef.
Season 1 / Episode 10 18 min

Understanding Autism: Ep. 9

Callum MacPherson gesels hierdie week oor die noodsaaklikheid van kennis oor noodhulp hê wanneer klein kinders of kinders met spesiale behoeftes teenwoordig is.
Season 1 / Episode 9 12 min

Understanding Autism: Ep. 8

Rona Joubert is hierdie week ons programgas. Die holistiese geneser by BluePhoenix Yoga & Sound Therapy sê elke mens moet in balans wees om optimaal te funksioneer.
Season 1 / Episode 8 19 min