MaxMedia Klipkouers

Klipkouers

Klipkouers is ’n Afrikaanse video besigheidspodcast waar Jacques Basson gesels met entrepreneurs en impakmakers om praktiese besigheids- en lewenslesse te ontgin. Eerlike gesprekke, toepasbare insigte en strategieë vir mense wat groter wil dink en beter wil doen.
Weekly Afrikaans South Africa Business · Marketing
336 Episodes
200 – 220

Kom Hoor Waarmee Ek Besig Is

Ek het met ‘n skok besef dat ek Augustus laas ‘n onderhoud gelaai het! Kom hoor waarmee ek besig was en hoe die pad vorentoe lyk. Laat die wiele rol. Webwerf
23 Sep 2017 11 min

Episode 60: Dr Kobus Neethling

Dr Kobus Neethling is die president van die Suid-Afrikaanse Kreatiwiteitstigting en ook hoof van die Kobus Neethling Groep wat wêreld kenners op die gebied van kreatiwiteit en heelbreininstrumente is. Webwerf
4 Aug 2017 33 min

Episode 59 (Deel 2): Brand Pretorius

Hierdie week in deel 2 van my onderhoud met Brand Pretorius was dit fassinerend om meer te leer oor die motor industrie en die spesifieke uitdagings wat daar is. Webwerf
20 Jul 2017 42 min

Episode 59 (Deel 1): Brand Pretorius

Wat n voorreg was dit nie om met ’n Afrikaner gentleman en korporatiewe besigheids ikoon te kon gesels, naamlik, Brand Pretorius. Webwerf
14 Jul 2017 35 min

KPS Episode 9: Frans Cronjé

NB! Indien jy verlede week deel 2 van my onderhoud met Frans Cronjé gemis het, gaan luister gerus nou: Kliek hier Webwerf
6 Jul 2017 18 min

Episode 58 (Deel 2): Frans Cronjé

Die Klipkouer met wie ek gesels is Frans Cronje, ’n baie suksesvolle film produsent wie se films internasionaal, tot dusvêr, meer as 400 miljoen kykers gelok het. Webwerf
29 Jun 2017 27 min

Episode 58 (Deel 1): Frans Cronjé

Luister gerus na deel een van my onderhoud met Frans Cronje, seker een van die bekendste filmmakers is asook ’n akteur, in Suid-Afrika. Webwerf
23 Jun 2017 25 min

KPS Episode 8: Hettie Brittz

Ek en mede-entrepreneur Tiaan de Jager delf dieper in die vorige week se potgooi onderhoud vir vars besigheidsidees en advies! Webwerf
16 Jun 2017 18 min

Episode 57 (Deel 2): Hettie Brittz

Luister gerus na deel twee van my heerlike fassinerende gesprek met Hettie Brittz, waar ons gesels rondom een van haar besighede “Tall Trees Training” wat nou vlam gevat het in die Amerikaanse mark. Webwerf
8 Jun 2017 24 min

Episode 57 (Deel 1): Hettie Brittz

Die Klipkouer met wie ek gesels het isHettie Brittz en my onderhoud met haar was absoluut fassinerend. Vir die van julle daarbuite wat nie weet nie, ek is gefassineerd met hoe die brein werk, persoonlikheids dinamiek en profiele en so aan en ek dink dit is ’n area wat steeds,…
1 Jun 2017 23 min

Klipkouer Kragklont: Hettie Brittz Bonus Vraag 1

Tyd vir n Klipkouer Kragklont wat ’n voorsmakie is van my onderhoud met Hettie Brittz. Die meeste van ons weet wie Hettie is. Sy is ’n voorloper, sekerlik een van die top kenners in advies vir ouers oor hoe om kinders groot te maak. Haar baie bekende boek en kursus…
31 May 2017 3 min

KPS Episode 7: Elmar Conradie

Welkom by die Klipkouer Prontuit Sessie oftewel, KPS. Die idee agter hierdie video en audio sessies is addisionele praktiese advies wat uit die vorige week se potgooi onderhoud uitgegrou word in die vorm van ’n bespreking deur my, Jacques Basson en mede‑entrepreneur, Tiaan de Jager. KPS episode 7 kom uit…
25 May 2017 17 min

Episode 56 (Deel 2): Elmar Conradie

As CEO van FlySafair, die mees stiptelike lugredery ter wêreld, is dit fassinerend om te luister hoe Elmar Conradie definieer en uitbrei oor wat hulle handelsmerk so doeltreffend en suksesvol maak. Webwerf
18 May 2017 24 min

Klipkouer Kragklont: Elmar Conradie Bonus Vraag 2

Verlede week kon julle deel 1 van my nuutste potgooi luister, waar ek met Elmar Conradie gesels – hy is die CEO van FlySafair, wat onlangs as die mees stiptelike lugredery ter wêreld aangewys is. Webwerf
17 May 2017 3 min

Episode 56 (Deel 1): Elmar Conradie

Luister gerus na deel een van my onderhoud met Elmar Conradie, CEO van Safair, meer bekend in Suid-Afrika as FlySafair. Webwerf
11 May 2017 19 min
200 – 220