Sade Van Genade episode 57

Loading player...
Vir die eerste keer tref die gemeenskap se negatiewe houding teenoor die geallieerde magte hulle soos koue water in die gesig. Charles en Katja vestig hulle saam in 'n woonstel en sy wil weet wat hy vir die toekoms beplan.
5 May 2021 Afrikaans South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

KANSA 95 jaar oud

KANSA vier vanjaar sy 95ste bestaansjaar. Elize Joubert is die uitvoerende beampte.
25 Feb 16 min

Fokus op mansgesondheid die maand

November is mansgesondheidbewustheidsmaand. Ons gesels met prof. Michael Herbst van KANSA oor prostaat- en testikulêre probleme.
25 Nov 2025 19 min

Sportverslag met Anton 24 November

Sport-foendie Anton van Niewenhuizen gesels oor die naweek se Springbok-oorwinning oor Ierland en die Proteas se aangaande kriekettoets teen Indië met Laeveld Brunch.
24 Nov 2025 9 min