Kontreikuiers: Hein Griesel van Die Aasvoël Klub in Bloemfontein
--:--
In vandeesweek se episode van kontreikuiers gesels Cyril Viljoen met Hein Griesel, eienaar van die Die Aasvoël Klub oor hoe die kultuurryke venue ontstaan het.