Claude Moller se inspirasie vir die naweek.

Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. Verder verwys ook na positiewe geleenthede wat mense kan gebruik om hulself in ‘n beter plek te plaas en gee ook perspektief oor ander positiewe aspekte wat ‘n mens kan gebruik om jou ingesteldheid te verander.