Radio Kansel verjaar! - 40 genade-jare op die lug! Johann Els praat met Kosie Burger

--:--
04.08.2021 - Radio Kansel die moederstasie van Kaapse Kansel 729AM verjaar! Hulle vier 40 genade-jare op die lug! Johann Els het met Kosie Burger oor sy pad met Radio Kansel gesels
4 Aug 2021 English South Africa Christianity

Other recent episodes

Andre Diederichs - NALATENSKAP

Wanda gesels met Andre Diederichs, ʼn ou bekende op die radiostasie se luggolwe. Hy het reeds 10 boeke gepubliseer maar is die boek, NALATENSKAP, sy eerste Afrikaanse fiksie. Hy bestuur die Familieonderneming-Assosiasie van Suid-Afrika en het al meer as 400 familieondernemings in Suid-Afrika, en elders in die wêreld, gekonsulteer. Die…
20 Dec 2022 27 min