Wiele2Wiele ry met VW se nuwe GTI

Loading player...
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met drie uiteenlopende motors – die Honda FIT, Volvo se XC40 T4 en Volkswagen se langverwagte Golf 8 GTI. Hulle gesels oor enjinposisies en vir 2Wiele gons dit in die ateljee oor die Suid-Afrikaner Brad Binder wat die afgelope naweek se MotoGP-ren op sy KTM-motorfiets gewen het.
18 Aug 2021 Afrikaans South Africa Automotive

Other recent episodes

Wiele2Wiele: Lepas L4 vs. Jaecoo J7

In hierdie week se episode van Wiele2Wiele skop hulle af met twee bekendstellings – Audi se nuwe Q3 en Toyota se eerste vol-elektriese model vir Suid-Afrika, die bZ4X. Dan raak hulle skoon poëties oor die Land Rover Discovery Tempest. Hulle vergelyk ook twee Chinese sportnutse uit die Chery-stal: die Lepas…
10 Jul 26 min

Wiele2Wiele: Nuwe Hilux onder die loep

Hierdie week doen Wiele2Wiele dinge effe anders en sit ons die kollig op die nuwe negende generasie Toyota Hilux – ’n fantastiese bekendstellingstoer deur Namibië.
3 Jul 26 min

Wiele2Wiele: BYD se Atto 2 onder loep

Hierdie week vir Wiele2Wiele vat Carl die pad saam met Volkswagen en sy Amarok-modelle op ’n avontuur wat min mense ooit self beleef! Van die asemrowendste dele van KwaZulu-Natal, oor die legendariese Sanipas in Lesotho – selfs die ruwe skoonheid van die Oos-Kaap… dit het boonop gesneeu ook tydens hul…
25 Jun 26 min

Wiele2Wiele ry Defender Octa en Mustang GT

Hierdie week vir Wiele2Wiele het hulle twee baie spesiale padtoetse: die Land Rover Defender Octa met sy 4,4 liter-biturbo V8 en dan die Ford Mustang GT. Vir die tegniese wenk van die week gesels hulle oor die maksimumsnelheid van ’n binnebrandenjin. Hulle is ook breëbors trots op ons Suid-Afrikaner, Steven…
19 Jun 25 min