Agri-uur: 19 Augustus, Johan Nienaber

Loading player...
‘n Kragspan, wat bestaan uit lede van InteliGro, sowel as VKB, het onlangs tydens ‘n aanlyn-inligtingsessie die 2021/22-seisoen se aanbiedinge bekendgestel. Johan Nienaber, van InteliGro sê dié samewerking het ten doel om die volhoubaarheid van produsente te verseker. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gesels…
18 Aug 2021 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min