Agri-uur: 23 Augustus, Johan van den Berg

Loading player...
Weervooruitsigte toon dat ons moontlik eers in Oktober lekker warm weer sal begin ervaar. Johan van den Berg, onafhanklike lanbouweerkundige, sê die koue is egter vir eers nog nie verby nie en hy waarsku boere oor die sterk winde wat verwag kan word… OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gesels…
23 Aug 2021 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min