Agri-uur: 24 Augustus, Dr Johan Cloete

Loading player...
Skaapbrandsiekte kom gewoonlik gedurende die koue maande voor. Dr Johan Cloete, tegniese veearts by MSD Dieregesondheid, sê hierdie siekte is hoogs aansteeklik en veral wolskape word die ergste geraak. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gepraat…
24 Aug 2021 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min