Penryn College voeg Cambridge tot hul akademiese aanbieding

Loading player...
Penryn College sal vanaf volgende jaar beide die Cambridge- en IEB-kurrikulums vir gr. 8’s bied.
Dit maak hulle die eerste skool in die Laeveld wat beide aanbied.
College hoof, Albert Pienaar, verduidelik presies wat die verskil tussen die twee is, en hoe hulle dit sal infaseer.
25 Aug 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Operasie Glimlag herstel gesplete lippe in Mbombela

Operation Smile South Africa doen 'n beroep op individue en gesinne om na vore te kom vir gratis chirurgie en omvattende sorg vir gesplete lippe en verhemeltes in Mbombela hierdie Julie, in vennootskap met die Mpumalanga-departement van gesondheid. Aspekte van die storie sluit in gratis sifting, chirurgie en multidissiplinêre sorg…
23 Jul 12 min

Chirurgiese marathon vir Mandelamaand

Cure Day Hospital Mbombela het hierdie Mandelamaand hande geneem met dokters en die ASH-stigting om toegang tot spesialis chirurgie te verbeter. Jessica Prim gesels saam met dr. Viola Morolo en dr. Brighton Mashava met Sonop Ontbyt.
22 Jul 14 min