Agri-uur: 26 Augustus, Corné Swanepoel

Loading player...
Vrouemaand is amper op ‘n einde maar ons gaan steeds voort om vroue, wat op een of ander manier ‘n bydrae lewer tot landbou in sentraal Suid-Afrika, te vier. Vandag gesels OFM-nuus se joernalis, Elsabé Richard, met Corné Swanepoel, ‘n vroueboer uit die Reivilo-omgewing in Noordwes oor hoe sy begin boer het…
25 Aug 2021 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min