Agri-uur: 1 September, Annelize Crosby

Loading player...
Suid-Afrika se ekonomie kan negatief geraak word deur nul vergoeding vir eiendom. Volgens Annelize Crosby, Agri SA se hoof van Grondsake, het die organisasie ‘n studie laat doen om te kyk na die potensiële impak wat dit op die land se ekonomie kan hê. OFM-nuus se Elsabé Richard het hieroor met haar gepraat…
2 Sep 2021 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min