Rudi Nagel 13 Sep 2021 - My Pa Het My Lewe Gegee

Loading player...
Ons het lewe gekry van 'n pa, al het jy hom dalk nie geken nie. Ons groei en ontwikkel deur die insaai van 'n pa. Dalk het ons dit ook nie gekry nie, maar God kan ons Vader wees! Hy het ons 'Lewe' gegee en Hy sal ons nooit verlaat nie. Hy is perfek en vol liefde vir ons!
13 Sep 2021 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Pa en Seun – Die Vrug van die Gees as 'n Brug na Deeper Verhoudings

In hierdie episode van die Get Up and Go Breakfast program op Radio Cape Pulpit gesels Rudi Nagel met aanbieder Anton Brink oor die vrug van die Gees (Galasiërs 5:22-23) – en spesifiek hoe dit brûe kan bou tussen pa en seun. Rudi begin met die herinnering dat hy al…
8 Sep 11 min

Pa en Seun – Die Vrug van die Gees as 'n Brug na Verhoudingsherstel

In hierdie episode van die Get Up and Go Breakfast program op Radio Cape Pulpit gesels Rudi Nagel met aanbieder Anton Brink oor die vrug van die Gees (Galasiërs 5:22) – en spesifiek hoe dit brûe kan bou tussen pa en seun. Rudi begin met die herinnering dat hy op…
1 Sep 11 min