Agri-uur: 15 September, Herman Archer

Loading player...
Die wolbedryf in die Vrystaat kan beskryf word as baie gesond en baie positief. Dit, ten spyte van die negatiewe invloed wat die Covid-19-pandemie op sekere wolpyplyne soos veilings en uitvoer gehad het. Om meer uit vind oor hoe dit met die plaaslike wolbedryf gaan, het OFM-nuus se Elsabé Richard het met Herman Archer, voorsitter van die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) in die Vrystaat, gepraat…
14 Sep 2021 11AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min