Dr Johnny vd Merwe van die NWU, gee die jongste kommoditeitspryse.

--:--
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, gee die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die rand hierdie week stabiel gebly teenoor die Amerikaanse dollar. Slagpryse het effens gestyg. Varkvleispryse het stadig opwaarts geneig in die afgelope week en dit word voorspel dat vanaf September die prys kan styg. Koringpryse het weer gedaal. Aartappel- en tamatiepryse het gestyg terwyl uie se pryse onder druk is.
15 Sep 2021 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Nasionale Jongafslaerskompetisie

Pieter Möller berig oor die Nasionale Jongafslaerskompetisie wat regoor Suid-Afrika gehou word en eerskomende Maandag die eerste streekrondte by Bloemskou. .
25 Apr 11PM 1 min

Veeskool onderwerpe

Pieter Möller gesels oor van die onderwerpe wat verlede jaar tydens die Veeskool, waaroor onlangs berig is, bespreek is. Dit vorm deel van vanjaar se byeenkoms wat in Oktober in Sentraal Suid-Afrika plaasvind.
24 Apr 1PM 1 min

Rooivleisnuus uit Brittanje en die VSA

Pieter Möller berig oor internasionale rooivleis nuus uit Brittanje en die VSA met die jongste jaarlikse produksiesyfers wat onlangs bekendgemaak is.
22 Apr 2AM 1 min