In sy weeklikse praatjie, gesels Charl Shaunderson vandag oor die uitdagings van elke boer.

--:--
Charl Saunderson is ‘n bekende landbouer, motiveringspreker en berader wat gereeld by landbouverenigings en -maatskappye optree en sy kundigheid aan verskeie rolspelers oordra. In vandag se praatjie gesels hy oor die uitdagings wat elke boer mee worstel. Hy verwys na ‘n Bybelse verhaal en die verdeling van grond en weiding. As ‘n landbouer te veel kyk na die omstandighede om hom, kan hy kreatiwiteit laat verlore laat gaan. Saunderson verwys ook na die “droogte” in ‘n mens se gemoed en hoe om dit te oorkom.
16 Sep 2021 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Veeskool onderwerpe

Pieter Möller gesels oor van die onderwerpe wat verlede jaar tydens die Veeskool, waaroor onlangs berig is, bespreek is. Dit vorm deel van vanjaar se byeenkoms wat in Oktober in Sentraal Suid-Afrika plaasvind.
24 Apr 1PM 1 min

Rooivleisnuus uit Brittanje en die VSA

Pieter Möller berig oor internasionale rooivleis nuus uit Brittanje en die VSA met die jongste jaarlikse produksiesyfers wat onlangs bekendgemaak is.
22 Apr 2AM 1 min

Skaap boeredag buite Prieska

Pieter Möller berig oor die gewilde Skaap boeredag buite Prieska op 2 Mei en vertel ook wie die bekendes is wat daar gaan optree.
19 Apr 2AM 1 min