Tjoepie Groenewald, die bekende sosiale media-kundige, bespreek vandag plantpopulasie by verskillende plantgewasse.

--:--
Tjoepie Groenewald, bekende sosiale media-kundige in die landbou, bespreek vandag plantpoulasie by verskillende plantgewasse. Hy maak die onderskeid tussen meerjarige en eenjarige gewasse soos byvoorbeeld mielies, pekaneute, ens. Hy adviseer produsente wat is die risikos verus jou inkomste wat jy uit die gewasse gaan kry hy benadruk ook die belangrikheid van die regte implimente.
16 Sep 2021 10AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Nasionale Jongafslaerskompetisie

Pieter Möller berig oor die Nasionale Jongafslaerskompetisie wat regoor Suid-Afrika gehou word en eerskomende Maandag die eerste streekrondte by Bloemskou. .
25 Apr 11PM 1 min

Veeskool onderwerpe

Pieter Möller gesels oor van die onderwerpe wat verlede jaar tydens die Veeskool, waaroor onlangs berig is, bespreek is. Dit vorm deel van vanjaar se byeenkoms wat in Oktober in Sentraal Suid-Afrika plaasvind.
24 Apr 1PM 1 min

Rooivleisnuus uit Brittanje en die VSA

Pieter Möller berig oor internasionale rooivleis nuus uit Brittanje en die VSA met die jongste jaarlikse produksiesyfers wat onlangs bekendgemaak is.
22 Apr 2AM 1 min