Hans-Jurie, bekende regskundige praat vandag oor “sonde met die bure”

--:--
Hans-Jurie Moolman is ‘n bekende regskundige wat veral spesialiseer in grondreg. Vandag gesels hy oor ‘n interessante onderwerp, naamlik “ sonde met die bure” of ook in gegstaal uitgedruk as oorlas en “nuisance”. Hy vergelyk ook hofsake uit die verlede in hierdie verband. Moolman doen ‘n uiteensetting van die regsbeginsels wat ter sprake is. Die perke van redelikheid word ook verduidelik en die aansprake en regte van beide partye in ‘n saak.
20 Sep 2021 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Skaap boeredag buite Prieska

Pieter Möller berig oor die gewilde Skaap boeredag buite Prieska op 2 Mei en vertel ook wie die bekendes is wat daar gaan optree.
19 Apr 2AM 1 min

Bloemskou Suiwelprodukkompetisie 2024

Pieter Möller berig oor die gewilde Bloemskou Suiwelprodukkompetisie wat eersdaags in Bloemfontein aangebied word en groot belangstelling ontvang het met 'n toename van 35% op verlede jaar se inskrywings.
15 Apr 12AM 1 min