Agri-uur: 22 September, Jaques de Wet

Loading player...
Die boerderygemeenskap én die platteland is NWK se trots en daarom gee hulle graag terug. Volgens Jaques de Wet, NWK se bemarkingsbestuurder, sê die lojaliteitsprogram is ’n aansporing vir alle klante van NWK en ’n manier om dankie te sê vir jare lange lojale ondersteuning. OFM se Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Krüger het met hom gesels…
21 Sep 2021 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min