Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit gesels vandag oor rekordpryse tans vir vee op veilings.

--:--
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom en senior dosent aan die Universiteit Vrystaat, gesels oor die huidige rekordpryse wat vir vee op veilings betaal word en vra die vraag of dit die moeite werd is. Hy veruidelik ook hoe die waarde van ‘n dier bepaal word. Verder verduidelik hoe die som gedoen kan word om te bepaal watter prys die moeite werd is om jou geld “terug te kry” na ‘tydperk. Mare verduidelik ook die verskil tussen stoetvee en kommersiele produksie.
22 Sep 2021 4AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Nuwe ooreenkoms vir Lesotho-wol

Pieter Möller berig oor 'n nuwe ooreenkoms wat onlangs met Lesotho gesluit is om die lewensgehalte van dié land se wol- en angorra boere te verhoog.
26 Mar 1AM 1 min

Nasionale Afslaerskompetisie

Pieter Möller berig oor die jaarlikse Nasionale Afslaerskompetisie wat weer eersdaags afskop by verskeie landbouskoue regoor Suid-Afrika.
24 Mar 11PM 1 min

Nuwe projek vir VK-wolbedryf

Internasionale wolnuus: die wolbedryf in die Verenigde Koninkryk het begin met 'n nuwe projek wat voordele vir produsente inhou.
22 Mar 12AM 1 min