Dowwe Dolla krap waar dit nie jeuk nie

Loading player...
Dowwa Dolla probeer al geruime tyd haar suigstokkie verkoop, maar die pandemie het dit in die wiele gery. Nou is sy op ‘n bietjie van ‘n vaarwel-toer.
"As ek nie krap waar dit nie jeuk nie, doen ek mos nie my werk nie," sê Margit Meyer-Rödenbeck vir Amanda.
22 Sep 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Operasie Glimlag herstel gesplete lippe in Mbombela

Operation Smile South Africa doen 'n beroep op individue en gesinne om na vore te kom vir gratis chirurgie en omvattende sorg vir gesplete lippe en verhemeltes in Mbombela hierdie Julie, in vennootskap met die Mpumalanga-departement van gesondheid. Aspekte van die storie sluit in gratis sifting, chirurgie en multidissiplinêre sorg…
23 Jul 12 min

Chirurgiese marathon vir Mandelamaand

Cure Day Hospital Mbombela het hierdie Mandelamaand hande geneem met dokters en die ASH-stigting om toegang tot spesialis chirurgie te verbeter. Jessica Prim gesels saam met dr. Viola Morolo en dr. Brighton Mashava met Sonop Ontbyt.
22 Jul 14 min