In sy weeklikse praatjie, gesels Charl Shaunderson vandag oor die voorbereiding om ‘n suksesvolle landbouer te wees.

--:--
Charl Saunderson is ‘n bekende landbouer, motiveringspreker en berader wat gereeld by landbouverenigings en -maatskappye optree en sy kundigheid aan verskeie rolspelers oordra. In vandag se praatjie gesels hy oor die voorbereiding om ‘n sukses te maak van jou boerdery. Hy verduidelik hoe jou potensiaal die uitdagings van die lewe kan trotseer. Hy verduidelik ook hoe swak besluite potensiaal kan ontsluit en hoe by ander ervare boere geleer kan word.
23 Sep 2021 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Rooivleisnuus uit Brittanje en die VSA

Pieter Möller berig oor internasionale rooivleis nuus uit Brittanje en die VSA met die jongste jaarlikse produksiesyfers wat onlangs bekendgemaak is.
22 Apr 2AM 1 min

Skaap boeredag buite Prieska

Pieter Möller berig oor die gewilde Skaap boeredag buite Prieska op 2 Mei en vertel ook wie die bekendes is wat daar gaan optree.
19 Apr 2AM 1 min