Rudi Nagel 18 Okt 2021 - Bou of Breek

Loading player...
Ons woorde het krag. Ons woorde het impak!
God kies om ons te gebruik, en wil in 'n venootskap tree, en saam met ons die Koningkryk laat kom. Kom ons werk om op te bou en nie af te breek nie...
18 Oct 2021 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Pa en Seun – Die Vrug van die Gees as 'n Brug na Deeper Verhoudings

In hierdie episode van die Get Up and Go Breakfast program op Radio Cape Pulpit gesels Rudi Nagel met aanbieder Anton Brink oor die vrug van die Gees (Galasiërs 5:22-23) – en spesifiek hoe dit brûe kan bou tussen pa en seun. Rudi begin met die herinnering dat hy al…
8 Sep 11 min

Pa en Seun – Die Vrug van die Gees as 'n Brug na Verhoudingsherstel

In hierdie episode van die Get Up and Go Breakfast program op Radio Cape Pulpit gesels Rudi Nagel met aanbieder Anton Brink oor die vrug van die Gees (Galasiërs 5:22) – en spesifiek hoe dit brûe kan bou tussen pa en seun. Rudi begin met die herinnering dat hy op…
1 Sep 11 min