Mnr. Laurens van der Merwe " Matrieks het hard gewerk vir die oomblik"
--:--
Hoërskool Wesvalia akademiese hoof, Mnr Laurens van der Merwe deel die verantwoordelikheid op ons as ouers val gedurende die matriek eksamens en hoe ons die leerders kan ondersteun