Agri-uur: 9 November, Dr Jack Armour

Loading player...
Vrystaat Landbou (VL) het verlede Vrydag aan ‘n openbare verhoor met die Nasionale Energie Reguleerder van Suid-Afrika (Nersa) deelgeneem. Dr. Jack Armour, kommersiële bestuurder van VL, sê die organisasie het sy kommer oor hoë elektrisiteitstariewe uitgespreek en hoe dit die landbougemeenskappe raak. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom hieroor gesels…
8 Nov 2021 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min