In hierdie insiggewende podcast-episode gesels Dr. Marlena Kruger, neuro-opvoedkundige en tegnologieverslawing-spesialis, asook uitvoerende hoof van MindUnique Education en TechnoLife Wise Foundation, oor die sielkundige, fisieke en emosionele impak van oormatige tegnologiegebruik. Ontdek die waarskuwingstekens van tegnologieverslawing, hoe slimfone en digitale toestelle breinontwikkeling en welstand beïnvloed, en watter praktiese oplossings, kursusse…
In hierdie inspirerende podsendings-episode gesels Xola Ndondo, stigter en eienaar van Fitness with Coach X, oor verskeie geleenthede en projekte wat daarop gemik is om in mense te belê en gemeenskappe te versterk. Hy deel ook meer oor sy betrokkenheid by die ATKV-tak Victoria-Wes se fiksheidswerkswinkel vir toneelleerders en hoe…
Vier Wêreld-hardopleesdag 2026 saam met veelbekroonde jeugskrywer Jaco Jacobs op die Kopskuif-podcast. Luister hoe die skrywer van meer as 260 boeke van sy gewilde rympies voorlees en gesels oor lees, jeugliteratuur en die wonderlike wêreld van boeke in Suid-Afrika. Hierdie inspirerende episode is ’n móét vir jong lesers, ouers, onderwysers…
In hierdie podcast gesels ons met Ben Ferreira, outeur van Dagbreek na Aftrede, oor hoe om die beste uit jou aftrede te haal. Hy deel praktiese wenke, persoonlike ervarings en insigte oor die verskillende fases van jou herfsjare, en hoe om aftrede met doel, balans en vervulling te benader.
Wilhelm du Toit, ’n ervare opvoedkundige met jarelange kundigheid in wiskundeonderrig en betrokke by die ontwikkeling van die Kids Genius-program, gesels oor hoe leerders se syfervaardigheid effektief ontwikkel kan word. Die gesprek fokus op die Kids Genius-program, wat spesifiek gemik is op leerders in grade 4 tot 7. Wilhelm deel…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.