
Lunch Punch: Soné Joubert oor Meisie van Follow The Sun
--:--
Soné Joubert "the comeback kid" van The Voice SA 2019, stel die nuwe liedjie 'Meisie van Follow The Sun' uit haar eie pen bekend.