Lunch Punch: Pieter Cloete gesels oor Maroela Media se Top 40 liedjies in Afrikaans

--:--
Pieter Cloete gesels met Francois van Rensburg oor Maroela Media se Top 40 liedjies in Afrikaans (2021) en brei verder uit oor die musiebedryf wat onlangs 'n gedaanteverwisseling ondergaan het.
5 Jan 2022 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Lunch Punch: "Captive" leeubedryf-debat

Volledige debat oor die gevange leeubedryf, na die vrystelling van die verslag deur Minister Barbara Creecy. Sy het die verslag van die ministeriële taakspan oor die "captive" leeubedryf vrygestel. Die Kabinet het die vrystelling van die verslag en sy aanbevelings vir implementering goedgekeur. Die ministeriële taakspan is in Desember 2022…
24 Apr 36 min