Luister: Jaers verdwaal erg by Dakar

--:--
Die sesde trajek van die 2022 Dakar-ren is gekenmerk deur deelnemers wat erg verdwaal het.
Rakende die Suid-Afrikaans geboude Toyota Hilux-Dakar-motors was Shameer Variawa en Danie Stassen die vinnigste in hul Toyota Gazoo Racing Hilux T1+-bakkie. Spanmaats Nasser Al-Attiyah en Mathieu Baumel loop nou voor op die algehele telbord met meer as 48 minute.
8 Jan 2022 Afrikaans South Africa Automotive

Other recent episodes

Wiele2Wiele gesels oor Volvo se elektriese stadsbuksie

Wiele2Wiele gesels oor die Ford Everest-reeks wat met twee nuwe modelle spog – die XLT en Wildtrak. Hulle ervaar Sweedse luuksheid met Volvo se elektriese C40 Recharge en vir die eerste keer in 37 jaar, het ’n leefstyl-bakkie tydens die Motor van die Jaar-kompetisie met die louere weggery.
8 Jun 25 min

Wiele2Wiele gesels oor nuwe Tucson en C3

Wiele2Wiele het drie bekendstellings bygewoon - Hyundai se nuwe Tucson N Line, Citroën se C3 en Honda se Transalp-motorfiets. Hulle gaan ry ook met Renault se Koleos en vertel vir jou wat daardie rooi knoppie op sekere stuurwiele doen.
1 Jun 23 min

Wiele2Wiele ry met Merc se nuwe GLC-sportnuts

Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met Mercedes-Benz se splinternuwe luukse GLC-sportnuts en ervaar hoe dit is om met die Toyota Rav4 se inprop-hibried te leef. Hulle gesels oor die 2023 Nampo Oesdag en daar is motorfiets-verwikkelinge in hierdie motorhuis.
24 May 25 min

Wiele2Wiele gesels oor nuwe vyfsitplek-Grand Cherokee

Wiele2Wiele het die bekendstelling van Jeep se nuwe vyfsitplek-Grand Cherokee bygewoon. Hulle gaan ry met Hyundai se i30 N warm-luikrug en bespaar brandstof met Toyota se Corolla Hatch Hybrid. Hulle gesels ook met Jamie Surkont, oor hoe sy passie gelei het tot die ontstaan van get\Worth. Vir 2Wiele, kuier Clinton…
17 May 25 min

Wiele2Wiele ry met nuwe Honda Civic Type R

Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met die nuwe Honda Civic Type R, wat spog met ’n baanrekord by die Suzuka- en Nürburgring-renbane, en ook ’n klaskategoriewenner by die 2023 Simola-heuwelren was. Hulle is opgewonde oor Kia se pragtige Sportage wat nou as ’n dieselmodel beskikbaar is en gee huiswerk vir…
10 May 25 min