Wiele2Wiele: Dakar en die Toyota Corolla Cross
--:--
Wiele2Wiele is terug en vir die eerste program vir die jaar word daar oor die afgelope Dakar-veldtydren gepraat.
Die span het die afgelope Desember-vakansie die langpad met die hibriede Toyota Corolla Cross aangedurf en vertel jou meer oor hulle ervaring.