Agri-uur: 7 February, Ferdie Botha

Loading player...
Rosyntjieboere pluk die vrugte van hul produksie, danksy 'n gesonder leefstyl as gevolg van Covid, wat definitief in ons guns tel. OFM-nuus se Lee Simmons gesels met die president van Raisins South Africa, Ferdie Botha, hieroor. Hier is Botha...
7 Feb 2022 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min