Agri-uur: 1 Maart, Stephan Pietersen (Volle onderhoud)

Loading player...
Produsente staar ‘n 10%-boete in die gesig indien loonopgawes nie betyds by die Vergoedingsfonds ingedien word nie. Om meer hieroor uit te vind gesels OFM-nuus se Elsabé Richard weer met Stephan Pietersen, stigter van Work Accident Support.
28 Feb 2022 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min