Agri-uur: 17 Maart, George Cilliers

Loading player...
Massey Ferguson het vandeesweek ‘n nuwe trekker bekend gestel. OFM-nuus se Elsabe Richard het met AGCO Produkbestuurder vir Highhorse Power, Afrika, George Cilliers, hieroor gesels.
17 Mar 2022 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min