Twee jaar van inperking later

Loading player...
Vandag is presies twee jaar sedert pres. Cyril Ramaphosa die grendeltydperk aangekondig het.
Ons kyk saam met ‘n paar mense terug na die massiewe veranderinge wat ons sedertien beleef het.
Besoek Dearsouthafrica.co.za om ook jou stem te voeg tot die voorgestelde wetsveranderinge.
23 Mar 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Operasie Glimlag herstel gesplete lippe in Mbombela

Operation Smile South Africa doen 'n beroep op individue en gesinne om na vore te kom vir gratis chirurgie en omvattende sorg vir gesplete lippe en verhemeltes in Mbombela hierdie Julie, in vennootskap met die Mpumalanga-departement van gesondheid. Aspekte van die storie sluit in gratis sifting, chirurgie en multidissiplinêre sorg…
23 Jul 12 min

Chirurgiese marathon vir Mandelamaand

Cure Day Hospital Mbombela het hierdie Mandelamaand hande geneem met dokters en die ASH-stigting om toegang tot spesialis chirurgie te verbeter. Jessica Prim gesels saam met dr. Viola Morolo en dr. Brighton Mashava met Sonop Ontbyt.
22 Jul 14 min