#GROOTtrauma 23 Maart 2022 - Slang teengif tekort en Wêreld Down syndrome day
--:--
Dr Jaco van Niekerk gesels oor wêreld down syndrome dag, wêreld oogkundige dag en oor die tekort aan slang teengif in Suid-Afrika.