Agri-uur: 4 April, Marietha du Plessis

Loading player...
Marietha du Plessis, die eienaar van Oryx Leerprodukte, het verlede jaar haar besigheid aangepak en geniet elke oomblik daarvan. Sy het Saterdagoggend ‘n boervroudag op die plaas Hondeblaf tussen Petrusville en Phillipstown bygewoon en het dáár met OFM-nuus se Elsabé Richard gesels…
4 Apr 2022 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min