Rudi Nagel - 4 April 2022 - Deur die Blare

Loading player...
Ons verskil, net soos daar so baie verskillende blare is nie. Rudi help ons om te sien hoe ons soos blare is!!
Die Here kan ons help om wie ons is to aanvaar en om goed met ander to kan werk .
4 Apr 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Pa en Seun – Die Vrug van die Gees as 'n Brug na Deeper Verhoudings

In hierdie episode van die Get Up and Go Breakfast program op Radio Cape Pulpit gesels Rudi Nagel met aanbieder Anton Brink oor die vrug van die Gees (Galasiërs 5:22-23) – en spesifiek hoe dit brûe kan bou tussen pa en seun. Rudi begin met die herinnering dat hy al…
8 Sep 11 min

Pa en Seun – Die Vrug van die Gees as 'n Brug na Verhoudingsherstel

In hierdie episode van die Get Up and Go Breakfast program op Radio Cape Pulpit gesels Rudi Nagel met aanbieder Anton Brink oor die vrug van die Gees (Galasiërs 5:22) – en spesifiek hoe dit brûe kan bou tussen pa en seun. Rudi begin met die herinnering dat hy op…
1 Sep 11 min