Agri-uur: 5 April, Johan van den Berg

Loading player...
Reënvooruitsigte toon dat meer as 20mm reën oor die grootste deel van die Vrystaat hierdie naweek verwag kan word, met temperature wat ook ‘n daling kan toon. OFM-nuus se Elsabé Richard het met Johan van den Berg, ‘n onafhanklike landbouweerkundige, hieroor gesels…
4 Apr 2022 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min