Agri-uur: 19 April, Elsabé Richard

Loading player...
Lewendehawe-eienaars word aangeraai om hulself te verseker teen skade wat hulle diere kan aanrig. OFM-nuus se Elsabé Richard het meer.
19 Apr 2022 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min