Elmarie Prinsloo gee oorsig oor Bloemskou 2022

Bloemskou het voortgegaan ten spyte van uitdagings soos kort kennisgewing dat 'n massagebeurtenis wel sou mag plaasvind en mits bepaalde Covid-19 veiligheidsprotokolle gevolg word. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met Bloemskou HUB, Elmarie Prinsloo, om meer uit te vind.