#DieGROOTBrekfis Liezel van der Merwe - ONS HET MEKAAR ONTGROEI… REDE VIR EGSKEIDING?

--:--
Liezel van der Merwe van Intiem het op #DieGROOTBrekfis kom gesels oor die nuwe artikel op intiem.co.za getiteld "ONS HET MEKAAR ONTGROEI… REDE VIR EGSKEIDING?" Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
31 May 2022 Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy

Other recent episodes

#DieGROOTBrekfis RAAF

Lourens en Este van RAAF het op die GROOT Brekfis kom kuier om te gesels oor hulle nuwe enkelsnit "Vrygelatenes". Luister gerus weer as jy dit gemis het
6 Jun 23 min