Groot afwagting voor Pumas-Griekwas kragmeting

Loading player...
Vyrdagaand is maak of breek op Mbombela-stadium vir die Pumas. Wen hulle met 'n bonuspunt teen die Griekwas, is hulle verseker van 'n plek in vanjaar se Curriebeker halfeindronde.
Agterlyn-afrigter, MJ Mentz, sê die span is tans nog nie 100% gefinaliseer nie.
8 Jun 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Hokkievrou op pad na Hokkie Wêreldbeker

Carey Clarke van LVCC is een van drie Laevelders wat ingesluit is in die nasionale meesterspan vir die komende Hokkie Wêreldbeker. Sy gesels met die Middag Game Drive.
4 Jun 6 min

Vertrou onderwysers

Uitbranding onder onderwysers in Suid-Afrika is 'n krisis. Tot soveel as 70% van opvoeders ervaar dit, en byna 50% verlaat die professie binne hul eerste vier jaar. Danielle Beer van Penryn gesels met ons oor die uitdagings.
3 Jun 12 min

Teistering in die werkplek

Linda Brenchley, 'n bedryfsielkundige, verduidelik hoe algemeen en skadelik verskillende teistering in die werkplek is, en wat jy daaromtrent kan doen.
3 Jun 15 min

Danie Rossouw-span op pad na Europa

Elke jaar bied Hoërskool Rob Ferreira die Danie Rossouw Rugbyweek-aan en dan kies hulle twee spanne wat internasionaal gaan toer. Ons gesels nou met Conrad Jonker van Hoërskool Rob Ferreira en Jaco Mouton van Hoërskool Barberton.
2 Jun 6 min