Wie sê wat van Op my Eish! 2?

Loading player...
Akteur en regisseur Francois Jacobs is op soek na liefde in “Op my Eish!”. Hierdie realiteitsreeks is gedeeltelik in die Laeveld verfilm.
Geen deelnemer is gisteraand tydens ep. 10 huis toe nie, so vyf vroue bly oor. Ons kyk terug op wat hulle al oor die reeks te sê gehad het.
Skakel elke Donderdag om 20:00 in op kykNET (DStv-kanaal 144) in vir die tweede seisoen van "Op my eish!".
17 Jun 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Operasie Glimlag herstel gesplete lippe in Mbombela

Operation Smile South Africa doen 'n beroep op individue en gesinne om na vore te kom vir gratis chirurgie en omvattende sorg vir gesplete lippe en verhemeltes in Mbombela hierdie Julie, in vennootskap met die Mpumalanga-departement van gesondheid. Aspekte van die storie sluit in gratis sifting, chirurgie en multidissiplinêre sorg…
23 Jul 12 min

Chirurgiese marathon vir Mandelamaand

Cure Day Hospital Mbombela het hierdie Mandelamaand hande geneem met dokters en die ASH-stigting om toegang tot spesialis chirurgie te verbeter. Jessica Prim gesels saam met dr. Viola Morolo en dr. Brighton Mashava met Sonop Ontbyt.
22 Jul 14 min