Só kan jy familiebeleggings hanteer

--:--
Sluit by ons aan om met Anil Thakersee van PPS Beleggings te gesels oor die onderwerp familiebeleggings binne die ná-pandemie-landskap
Die ekonomiese landskap is oor die afgelope twee jaar geheel en al verander – veral wat beleggings en die besluit waar om jou geld die beste te beveilig betref.
Een van die grootste finansiële beleggingsneigings wat na vore gekom het as beste beskermingmeganisme is beleggings wat finansiële volhoubaarheid bied en deursypel na jou gesin of familie. Familiebeleggings laat jou toe om vandag al die finansiële toekoms van jou gesin of familie te beveilig indien jy dit slim doen.
Sluit by ons aan om met Anil Thakersee, uitvoerende hoof van bemarking en sakeontwikkeling by PPS Beleggings, te gesels oor familiebeleggings en die geleentheid om saam met jou familielede intergenerasie-welvaart te skep.
Hierdie podsending is geborg deur PPS Beleggings, ’n gemagtigde FDV, en geskep deur Adspace Studio.
21 Jun 2022 English South Africa Business · Business

Other recent episodes

Hoe jy meer kan kry as jy jou finansiële toekoms nou al begin beplan

Luister na ’n gesprek met Hugo Malherbe, die uitvoerende hoof vir produkontwikkeling by PPS Beleggings. Daar word diep in die onderwerp van aftrede gedelf en gekyk na die belangrikheid van belegging in jou finansiële toekoms. PPS Beleggings is ’n gemagtigde FDV.
5 Dec 2022 11 min

Verstaan hoe finansiële hulp aan studente werk

Maak sin van geldelike studentehulp – luister saam Sluit aan vir ’n gesprek met dr. Sybil Seoka vir ’n kykie na hoe jy die onderwerp van finansiële studentehulp in die huidige ekonomiese klimaat kan navigeer. Die pandemie het baie dinge in die samelewing en ekonomie verander – van die manier…
3 Aug 2022 11 min