Hou jou kind veilig op die internet

Loading player...
Tegnologiese vooruitgang bring soveel goed met dit saam, veral in onderrig, maar met dit gaan gevare tepaard.
Ouers is dikwels nie toegerus om hul kinders te help om dit die hoof te bied nie, sê Nicole dos Santos, innovasiebeampte by Penryn.
"Ouers is bang vir sosiale media omdat kinders dit anders as hulle gebruik."
Sy het met die Ontbyt-span gesels oor wat ouers moet weet.
21 Jun 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Operasie Glimlag herstel gesplete lippe in Mbombela

Operation Smile South Africa doen 'n beroep op individue en gesinne om na vore te kom vir gratis chirurgie en omvattende sorg vir gesplete lippe en verhemeltes in Mbombela hierdie Julie, in vennootskap met die Mpumalanga-departement van gesondheid. Aspekte van die storie sluit in gratis sifting, chirurgie en multidissiplinêre sorg…
23 Jul 12 min

Chirurgiese marathon vir Mandelamaand

Cure Day Hospital Mbombela het hierdie Mandelamaand hande geneem met dokters en die ASH-stigting om toegang tot spesialis chirurgie te verbeter. Jessica Prim gesels saam met dr. Viola Morolo en dr. Brighton Mashava met Sonop Ontbyt.
22 Jul 14 min